Farm Name: Stilbaai
| Farm ID: | 31 |
| Farm Type: | Other / Mixed |
| Address : | Stilbaai |
| Area: | Stilbaai |
| Descriptions: | 373 Ha teen die Goukou rivier met 2 km rivierfront. Eskom krag, water uit die rivier vir besproeiing(regte vir 25 ha), boorgat wat so 1000 per uur gee, en 'n fotein wat ongeveer 30 000 liter per uur gee. Netjies plaashuis, 2 arbeiders huisies en 1 groot stoor. Die hele besproeiingstelsel is na organies oorgeskakel. 11 ha is onder drupbesproeiing - 6500 olyf bome reeds aangeplant (1 jr oud) Ingeluit verder is 2 Quiad bikes, 2 sleepwaens, 2 trekkers, haakploeg, bossieslaner, 60 skape. |
| Size : | 373 (in hectares) |
| Price : | R 5 500 000.00 |
| Agent Name: | Deidre de Jager |
| Agent Contact Number : | 0725313322 |
| Agent Email : | deidre@remaxpropertyexperts.co.za |

